Terugstuurbeleid

Ons verkoop al ons produkte (uitgesluit laeprys elektroniese produkte) met ’n beleid van 30-dae bevrediging gewaarborg.

Ons sal jou geld graag ten volle terugbetaal – minus die oorspronklike versending- en 10% transaksiekoste – solank die item nie gebruik is nie en in die oorspronklike verpakking teruggestuur word.

Indien jy ’n produk wil terugstuur kontak Monique Petersen by 0860 26 33 42 gedurende kantoorure (Maandag – Donderdag; 08:00 – 16:00 en Vrydag 08:00 – 14:00) en sê vir ons waarom jy nie tevrede was met jou aankope nie.

Alle bestellings kan teruggestuur word na: Bybel-Media Handel, Posbus 5, Wellington 7654 Suid-Afrika

Indien die produk nie meer in ons voorraad is nie, kan jy kies om te wag of te kanseleer.